Hierdie resep is vir 'n brood met 'n bietjie rogmeel. Ek het die meelmengsel aangepas vanaf my eerste poging omdat die deeg toegeslaan het. Daar was te veel growwe meel in die mengsel. Die brood het 'n soet smaak is is swaar. Dit sal deurgaan vir 'n lae GI brood omdat daar semels en heelkorrel rogmeel in is.... Lees Meer...
Authored by Johan Zietsman.
Reposted from The Hungry Sailor on 2013-08-05
No comments:
Post a Comment