Google Ziets' Yeast and Sourdough Baking Page: Naan Ter See

Monday 5 August 2013

Naan Ter See

Hierdie is 'n resep vir daardie heerlike Indiese brood wat mens tradisioneel saam met speserygeregte eet. Daar is egter niks wat mens verhoed om dit saam met enige stowegereg te geniet nie. Dink net; warm brood wat jy so met die hand skeur en gebruik om bietjie-vir-bietjie die kos en die sous op te slurp. Heerlik, sĂȘ ek jou.

Hierdie is 'n suurdeegbrood wat mens in die pan bak, dus is dit maklik om aan boord te maak. En dit werk baie goed saam met stowegeregte waarvan die sous redelik dik is.

...Lees meer...


Authored by Johan Zietsman.

Reposted from The Hungry Sailor on 2013-08-05

No comments:

Post a Comment